’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
’n Bejaarde man van Darling, wat homself teen ’n huisrower wou verdedig, se vuurwapen is in ’n gestoei afgeneem. Die ...
’n Mens mag maar woedend wees as die vrugte waarna jy al vyf maande uitsien om te eet en waarvan jy getrou die boom elke dag ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Die sterkstes van die sterkstes van oor die wêreld heen het Saterdag by die Transnet-Saldanha-stadion vir die Strongman ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
KYK | Spazas se kos eis reeds 23 kinders in Gauteng: Pas wette toe – Lesufi ‘Grondwet moet verander oor tyd’ Ongeluk op N1: 5 uit 1 familie sterf DA publiseer wetsontwerp oor plasing van mediese ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
Media24 het amptelik goedkeuring van die Mededingingskommissie gekry om sy portefeulje gemeenskapskoerante aan Novus Holdings te verkoop.
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
’n Glas rosé saam met ’n kaasbord of slaai is die ideale manier om sonnige dae in Suid-Afrika te geniet, en dié wenwyne moet ...