’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
’n Mens mag maar woedend wees as die vrugte waarna jy al vyf maande uitsien om te eet en waarvan jy getrou die boom elke dag ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
Media24 het amptelik goedkeuring van die Mededingingskommissie gekry om sy portefeulje gemeenskapskoerante aan Novus Holdings te verkoop.
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
Volrond en propvol bessies met geure wat enige rooiwynliefhebber sal vasvang – malbec is beslis ’n geliefde wyn en in ...
Die oorlede voormalige minister van finansies en goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Tito Mboweni, was nie net ...
Vyf lede van dieselfde familie is vannag (8 November) opslag dood toe die minibus-taxi waarin hulle onderweg was na ‘n ...
’n Enkele WhatsApp-boodskap, ’n laaste stop by die Engen, en ’n oggend wat hulle nooit sou vergeet nie – op pad na ’n ...