Twee gesondheidswerkers wat met trots in die voorste linies dien, susters Dorothy Williams en Claire Haupt, bied ter viering van Nasionale Diabetes-bewusmakingsmaand (November) en Wêreld-diabetesdag ( ...
Oktober was Downsindroom-bewustheidmaand en die kollig het op ’n unieke skool geskyn, wat op nasionale vlak daarna streef om ...
Die Strand-polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n 31-jarige man verlede Vrydag (9 November) die slagoffer ...
“Wat lees jy?” is die tema van die eerste Strand-leesfees, wat Saterdag 7 Desember op die terrein van die Sunset-boekwinkel ...
Die Strandse skrywer Judith Vollmer het weer eens met haar welversnede pen aan die werk gespring en spog nou met nog ’n ...
Met vriendelikheid het ’n geesdriftige Christine Koopman van Somerset-Wes Maandag (11 November) almal wat oor die drumpel van ...
’n Makelaar van die Rosestad wat glo ’n belegger uit meer as R800 000 bedrieg het, sal weer in die nuwe jaar in die ...
Die bloedbad op die Kaapse Vlakte duur voort met nog ’n jong seun wat ’n slagoffer geword het van vuurwapengeweld wat reeds ...
Over two consecutive weekends this month senior students at International Martial Arts Academy displayed their perseverance, ...
The University of the Western Cape (UWC) held an intimate yet powerful send-off ceremony for its women’s football team as ...
’n Paartjie van Melkbosstrand het verlede week in die Atlantis-landdroshof op klagte van verkragting, mensehandel, aanranding ...
ViSNet, die nie-winsgewende organisasie wat daarop gemik is om opkomende digters en skrywers met kennis toe te rus, hou ...