KYK | Spazas se kos eis reeds 23 kinders in Gauteng: Pas wette toe – Lesufi ‘Grondwet moet verander oor tyd’ Ongeluk op N1: 5 uit 1 familie sterf DA publiseer wetsontwerp oor plasing van mediese ...
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame ...
Spangenberg (70) is verlede Woensdag (30 Oktober) aan kanker oorlede. Hy was in Vredenburg en Saldanha bekend vir sy grassny-onderneming, Spannies Grassnyers. Sy familie beskryf Spangenberg as ’n ...
Media24 het amptelik goedkeuring van die Mededingingskommissie gekry om sy portefeulje gemeenskapskoerante aan Novus Holdings te verkoop.
’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die ...
Nege mense, van wie twee kritiek, is gister (Woensdagoggend 6 November) in ’n botsing op die Bergrivier-pad tussen Velddrif en Hopefield beseer. Een van die kritieke pasiënte moes met ’n lugambulans n ...
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released ...
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
’n Mens mag maar woedend wees as die vrugte waarna jy al vyf maande uitsien om te eet en waarvan jy getrou die boom elke dag ...
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na ...
Volrond en propvol bessies met geure wat enige rooiwynliefhebber sal vasvang – malbec is beslis ’n geliefde wyn en in ...
Saim Ayub het Pakistan se krieketspan Vrydag met ’n aanvallende kolfbeurt van 82 lopies (71 balle; 5x4, 6x6) tot ’n klinkende ...